Formal: make it, break it or fake it

Ek wonder baie keer of die dames weet dat die kรชrels net soveel moeite insit vir die dinee as hulle (oukei, nou nie heeltemal nie, maar tog meer as wat hulle dink). Ek wil wegval om te begin met dieย kleredragย โ€“ dit is die grootste ding. Baie keer stem die ou in om iets aan te trek wat die dame se rok (of ander uitrusting) sal komplimenteer. Sommiges trek wel aan net wat hulle wil. Nietemin, moet keuses uitgeoefen word en dit neem baie maal ล‰ noukeurige besluit. Die keuses lรช gewoonlik tussen ล‰ pak wat volledig een kleur is, of om die tendens te volg en ล‰ chino aan te trek met ล‰ bypassende baadjie. Daarna is dit die kleur van die hemp โ€“ moet dit inpas by die res van die uitrusting. En die das โ€“ lank, dun, groot, kleur? Ook skoene en ล‰ย gordel.

Ek probeer om nie te veel daaroor na te dinkย nie. As student is die keuse elk geval bietjie beperk, maar die kuns is om die kleure in jou kas so te kombineer dat dit lyk of jy amper nooit dieselfde klere dra nie. Instagram, Pintrest en net ล‰ eenvoudige Google Images soektog behoort jou vinnig touwys te maak oorย kombinasiesย wat werk, watter das gepas is vir jou liggaamsbou en watter skoene en gordel die beste by jou uitrusting gaan pas. Jy wil immers die dame beรฏndruk, so begin deur goed te lyk. (Dit is dalk voor die handliggend, maar in die vier jaar wat ek al dinees bygewoon het, was daar al ล‰ paar verkeerde besluite geneem โ€“ soos bv. tekkies of ล‰ T-hemp.)

Dan is dit ook (eintlik) die ou se plig om ล‰ blom of twee te koop vir sy metgesel. Baie dames waardeer hierdie gebaar en is ook in hulle skik wanneer hulle blomme kry. Dit hoef nie noodwendig ล‰ groot bos rose te wees nie (behalwe as dit nou jou meisie is, wat so iets verwag), maar net iets wat haar spesiaal sal laat voel. As jy haar regtig wil beรฏndruk kan jy haar of haar vriendinne vra wat haar gunsteling blom is en seker maak jy kry dit in die hande.

Laastens, moet jy weet hoe om haar belangrik te laat voel, asof sy die ster is van die aand โ€“ die fotosessie vooraf is die plek om dit vir haar te wys. Geniet die fotoโ€™s saam die ander ouens, maar maak seker jou metgesel weet sy is die een wat die kollig moet geniet. Dit is dieselfde op die dansvloer (doen maar moeite met die passies vooraf as jy weet jy het twee linkervoete). Kry ook genoeg om oor te gesels, julle wil nie die hele aand ongemaklik vir mekaar glimlag omdat julle nie oor enigiets kan praat nie โ€“ as jy moet YouTubeย ล‰ paar interessante onderwerpe (gee haar ook darem ล‰ kans om ล‰ woord in te kry deur gepaste vrae te vra).

Opsommend, probeer maar net om die beste gentleman te wees wat jy kan!

Tot en met die dinee.

DJ

 

 

 

Advertisements